Successfully reported
+15

Kudu Haven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R56, Knoffelsvlei Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 125 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Kudu Haven bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 9 mense op 'n plaas net 27 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, sowel as 'n stapelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis in die karoo-styl is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat uitloop op 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die omgewing.

Gaste kan in die swembad afkoel, van die tennisbaan gebruik maak, en die plaas bied bergfiets- en staproetes, bergklim, voëlkyk en wildkyk. Perdry is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hettie P
5.0
Heerlik uitgerus, daar was ook hout vir die braaier en boma klaar reggepak. Pragtige, veilige en rustige plek. Lekker stil op die plaas, gemaklike hui...
Sien meer
Sep 2025
Gerrie G
Saam met vriende
5.0
Voortreflike gasvryheid. Gerieflike huisie op 'n werkende Karoo-plaas, met alles wat nodig is. Die varsgebakte broodjie en gepakte vuur was 'n bonus. ...
Sien meer
Jan 2025
Daniel R
Gesin met tieners
5.0
Lekkerste plaasverblyf in 'n veilige omgewing. Ons het baie lekker gebly tydens ons road trip na Pretoria! Jannelie was baie gasvry en was so gaaf om ...
Sien meer
Des 2024
Annecke W
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Rustige oornag blyplek as jy hou van die platteland. Lekker met klein kinders, want hulle kon buite speel terwyl ons braai. Ek sal oo...
Sien meer
Aug 2024
Alide S
Gesin met klein kinders
4.8
Egte Karoo ervaring. Heerlik! Kudu Haven bied 'n lieflike Karoo ervaring. Die plaas is netjies en die huis is aangenaam. Die staproetes was besonders ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R56, Knoffelsvlei Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kudu Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 125
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 125
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R56, Knoffelsvlei Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84af68a955c39e0914f13d9bdc82af8f16b5834ab4a5fa81a26d24c07e20d18f95f87b516fa7cf95d26294ae60cb504f069c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag, vir 9 mense 17 5 1 5 Off the R56 Knoffelsvlei Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.361572063308 25.215471733246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang