Successfully reported
+56

Kudu Khaki

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring Road, Farm Hanover, Vaalwater, Limpopo
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kudu Khaki is 'n lodge in die Vaalwater-area wat deel is van die Waterberg-biosfeer. Geleë 35 km noord van Vaalwater op die R33, wat dit ideaal maak vir 'n naweekwegbreek.

Verblyf word gebied in 4 rondawels met slaapplek vir 4 gaste elk. Die rondawels het hul eie en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit waaiers, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die rondawels word daagliks gediens.

Die lodge bied 'n klubhuis waar gaste kan ontspan en 'n boma-area. Daar is 'n verskeidenheid wild sowel as voëllewe op die plaas.

Ontbyt is by die tarief ingesluit. Dieetvoorkeure kan vooraf gereël word. Die lodge het asemrowende natuurskoon, staproetes, fietsry en voëlkyk asook daaglikse wildritte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Hermanusdoring Road, Farm Hanover, Vaalwater, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring Road, Farm Hanover, Vaalwater, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR8pfVkMkLb3eLbhRbEavb15fzPmgHtFdBDACa2gIEcLSXqDUeQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense Hermanusdoring Road Farm Hanover Limpopo 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -24.079555555556 27.938916666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang