Successfully reported
+9

Kudu Kottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Grosvenor Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kudu Kottage is in die hartjie van Phalaborwa geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes of 1 kind en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir slegs kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die 2-sitplek-etenstafel geniet, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is die Krugerwildtuin 3,7 km ver, en My View Point is 10 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Stroomdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daniella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 145 Grosvenor Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Kudu Kottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Grosvenor Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba3ddcbdbe2df62969739ec5e997e7302ce5c112e52e2bbc5f7c4c98479d46d2c91a753b39d556b1d3c982a4eeca97598bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 145 Grosvenor Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9275521 31.1441343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang