Successfully reported

Kudu Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Charlene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlike naweek weg vir familie van die stad. Dit was 'n heerlike naweek, al die nodigehede gehad, die "aircons" in elke kamer was amazing gewees in die hitte, als was mooi skoon en die feit dat daar 'n badkamer vir elke kamer was, so gerieflik met 'n groot familie! Ons het so baie diere gesien en elke aand lekker onder die sterre gesit om die "fire pit" - naweek was net oor die algemeen 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik en rustig in die bos. Ons het heerlik gebly by Kudu Lodge die naweek. Heerlik gerus en baie lekker gekuier. Die huis was skoon en goed versorg met alles wat nodig was vir 'n heerlike naweek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Stil bos wegbreek. Baie rustige area, en die huis is baie netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag
4.2
Okt 2025

Rustig, skoon, alles wat nodig is. Baie lekker gebly! Alles wat nodig is, skoon en netjies. WiFi sou welkom wees, aangesien ons geen sein gehad het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Lovely stay. Braai facilities need to be upgraded. Will definitely visit again. We had an amazing couple of days at Kudu Lodge. Chantell was very helpful and accommodating with our requests. An abundance of animals came to visit the establishment. The only downside was that the braai grids weren't in a usable condition. Glad I took my own grid with us. The braai grids need to be replaced ASAP. I would recommend that a drinking pond be built to drain the pool into. Animals can rather drink the water than it going to waste.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hantie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Heerlik gebly, maar die ligging is baie ver na die suide met min wild. Ons het heerlik gebly, die plek was skoon met al die nodige kombuisware. Die linne is geruil terwyl ons daar gebly het. Aanbeveling: kyk na die stortkoppe, dit kan beter spuit, baie na aan die muur en jy kan nie behoorlik afspoel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlik gerus en gekuier - kos vir my siel gewees. Marloth was heerlik en die weer was warm. Die huis is gerieflik - ons sal vir seker weer wil gaan. Daar was wel probleme met die krag - maar nie te erg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

A wonderful holiday home. The house was really nice and cosy. We all enjoyed it and it was a pleasure to go home to after a day in Kruger. Marloth Park itself is a gem with the animals coming to visit frequently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Very nice, clean and neat! Will definitely go again! I loved staying at Kudu Lodge. It was very neat. The braai area is also nice! Small splash pool to cool off after a hot day. Not too far from the local shop with all basic necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Baie lekker, geen klagtes. Baie lekker gebly, die huis is goed toegerus. Net 'n idee, ek sou dit meer geniet het as daar bakke was om die diere te voer. Die diere kort byvoeding hierdie tyd van die jaar. Baie huise het die geriewe vir die diere. Daar was ook baie geraas en harde musiek naby aan die huis in die nag wat die bosveld gevoel versteur het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 113, Kudu Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dbe6a9e7fd42df20fade19af92b0dd3470b4c03a8182c98c82495456016bdc222c129971701ffaaadfc63c1841212610e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8) 130 5 1 5 Stand 113 Kudu Street 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.392247868966 31.761581897735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang