Successfully reported
+64

Kududu Guest House

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Farm, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 750 R2 063 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om ontdek te word.

Verblyf beskik oor 4 gastekamers en 'n tuinkothuis. Die luukse en standaardkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die Tuinkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die swembad en lapa-areas is aangelê vir die eksklusiewe gebruik van ons gaste. Swemhanddoeke word voorsien. 'n Jacuzzi is ook beskikbaar.

Kududu word omring deur die bekende valleiplantegroei en het panoramiese uitsigte oor die plase en die uitgestrekte Oos-Kaapse veld ('n malaria-vrye gebied). Die gastehuis se ligging verseker absolute rus en ontspanning in 'n luukse toneel. Die sentrale ligging is ideaal vir dagtoere en uitstappies in die vallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nooitgedacht Farm, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kududu Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Farm, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6123fa751e65c4b11cbb288c62634ba21d0a2ce85ec9f4bbe61c2ad66eb1ba17e5225e1004bee6c9496834eb967a0d773545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 063 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Nooitgedacht Farm Sunland 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.534939227174 25.615779249011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang