Successfully reported

Kuier By Die See

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Itha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike gasvrou en gerieflike blyplek. Sal definitief weer by Kuier by die S. Wonderlike gasvrou en gerieflike blyplek. Sal definitief weer by Kuier by die See gaan kuier en beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Kuier By Die See
Baie dankie, Itha. Waardeer. Ek wil ook graag 'n 10 gee vir jul as huurders.

Hanno P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gemaklik, oulik. Ons het baie lekker gebly. Elna se plekkie is baie oulik en baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mooi geleë in stil omgewing. Geen raserige bure. Goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Huislike, gemaklike, netjiese atmosfeer. Baie, gasvrou te alle tye beskikbaar en baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Baie aangenaam. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Die plek is skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Annelise B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustige en gerieflike verblyf naby die strand. Rustige en gerieflike verblyf en 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Julia Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b92969da4f232e926cde0102c8dd1dce5a869844ac493d2c156bca6cf9d268abbbd6cf3c0e1311a505b1622f92d5b537018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 49 Julia Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6020551 19.402295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang