Successfully reported
+14

Kuier By Die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Julia Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kuier By Die See is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Franskraal, Gansbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat die area wil verken.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, elektriese braaipan, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n 2-sitplek-ontbytkroeg waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is net 300 m van die strand af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Itha D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrou en gerieflike blyplek. Sal definitief weer by Kuier by die S. Wonderlike gasvrou en gerieflike blyplek. Sal definitief weer by Kuie...
Sien meer
Jan 2025
Hanno P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik, oulik. Ons het baie lekker gebly. Elna se plekkie is baie oulik en baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal bes...
Sien meer
Jan 2025
Thys D
Gesin met tieners
5.0
Mooi geleë in stil omgewing. Geen raserige bure. Goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Des 2024
Annelise B
5.0
Rustige en gerieflike verblyf naby die strand. Rustige en gerieflike verblyf en 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.
Des 2024
Mariana B
4.8
Huislike, gemaklike, netjiese atmosfeer. Baie, gasvrou te alle tye beskikbaar en baie behulpsaam en vriendelik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 49 Julia Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuier By Die See het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Julia Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b92969da4f232e926cde0102c8dd1dce5a869844ac493d2c156bca6cf9d268abbbd6cf3c0e1311a505b1622f92d5b537018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 49 Julia Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6020551 19.402295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang