Successfully reported
+68

Kuierbos Farm Stay

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 267 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuierbos Farm Stay is naby die kusdorp Gouritzmond, sowat 25 km vanaf Mosselbaai op die pragtige Tuinroete.

Die tentkamp bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitebad. Verder is daar 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die stoof, oond en geiser werk met gas. Daar is 'n gasbraai buite. Kragpunte om toestelle te laai is beskikbaar, maar haardroërs en ander toestelle wat met 'n element werk word nie toegelaat nie.

Gouritzmond het 'n winkeltjie vir basiese kruideniersware, 2 restaurante en 'n drankwinkel. Die plaaslike vishandelaar verkoop die vangs van die dag en daar is doendinge soos swem, bergfietsry, voetslaan, visvang, wandel, voëlkyk, wildkyk en walviskyk in die omgewing. Gaste kan ook net voor die oop vuur ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries F
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Om dieselfde waarde vir geld te kry, gaan meer as dubbel kos. Van die beste en lekkerste plekke ooit. As daar enigiets is waaroor ek sou ...
Sien meer
Mrt 2025
Wilma Van Staden V
Gesin met tieners
5.0
Privaat, rustig, natuur met 'n pragtige see uitsig. Ons het lekker gebly. Die ligging is perfek en almal het ons tyd daar geniet. Ons het ook toegang ...
Sien meer
Des 2024
Andrew L
Gesin met klein kinders
5.0
Great place and everything as advertised! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Iain P
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it very much, would certainly go back. Amazing place, such a beautiful secluded setting. The open vista view is spectacular. So...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Carel V
Gesin met tieners
5.0
Sal graag weer daar wil bly. Puik. Baie lekker gerus. Goed toegeruste, skoon en netjiese akkommodasie. Goeie beddens.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuierbos Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 267
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 267
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 267
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf07507f2e89d27c44f85de9ae4fced5db3d3be8614da18f79de4e1e0b36753bc98918ee9900a31f2c2f7dc100c8b0f52f30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Kus Road Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367165144571 21.844852864897
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang