Kuierbos Tent Bontebok
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 200R2 134 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kuierbos Tent Bontebok is naby die kusdorpie Gouritzmond, sowat 25 minute vanaf Mosselbaai, op die pragtige Tuinroete geleë.
Die tentkamp bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n hoofslaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Buite is daar 'n braai en 'n buitestort met warm en koue water. Die plaas is tans die tuiste van 'n verskeidenheid boksoorte wat vanaf die stoep en buite-kuierarea gesien kan word.
Gouritzmond het 'n winkeltjie vir basiese kruideniersware, 2 restaurante en 'n drankwinkel. Vars vis is by die plaaslike vishandelaar te koop. Aktiwiteite sluit swem, bergfietsry, voetslaan, visvang, stap, voëlkyk, wildkyk, walviskyk, en ontspan voor die kaggel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang