Successfully reported
+29

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kuilfontein Gasteplaas en Plaasstalletjie is ideaal geleë net langs die N1 by Springfontein. Ons is 'n familie-onderneming en die plaas is in ons familie sedert 1885. Ons bied uitstekende Vrystaatse gasvryheid en eersteklas diens.

Ons verblyf het 3 smaakvol versierde dubbeleenhede met slaapplek vir 2 gaste en 3 gesinseenhede met slaapplek vir 5 gaste elk. Ons bedien ook 'n volledige Engelse ontbyt en Karoo-lam-aandete wat albei nie by enige kwotasies ingesluit is nie. Etes word apart gehef en betaal en moet vir 2 dae voor aankoms bespreek word.

Ons het ook 'n bekende Plaasstalletjie op ons plaas waar ons die beste cappuccino's en heerlike tuisgemaakte pasteie, koeke ens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Liana T
5.0
Welkom gevoel met die gedekte tafel. Baie dankie. Sien weer. Uitstekende oorslaapplek. Alles was perfek. Skoon en baie netjies.
Sep 2025
Lisa B
Saam met vriende
5.0
Excellent! Thank you for a great stay. Perfectly situated stop between Kruger and Cape Town. We missed ordering the meal this time, but...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Cathie M
Saam met lewensmaat
5.0
The ideal stopover for us, travelling with dogs. A comfortable, welcoming stay including a delicious dinner served in the room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Janita M
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant stay. We enjoyed our stay very much. The accommodation and facilities were great. The owner even showed us to an area whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Adele G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great place and great hosts. Real farm hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Kuilfontein Guestfarm and Farmstall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyOTQyZjVjLTQ1MzAtNDUyNy1iYzM5LWRmMmIyOWEzN2EyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Kuilfontein Farm N1 South 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.292558557126 25.715721076865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang