Kuname Safari Lodge
Kry 60% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R20 260R8 104 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kuname Lodge is 'n klein, eksklusiewe en luukse safari-lodge geleë op 9 000 ha ongerepte Afrika-bos in die Karongwe Privaat Wildreservaat.
Verblyf word aangebied in 3 luukse suites, 1 Premier-suite en die Herehuis. Elke suite bied slaapplek vir 2 volwassenes en het óf 2 enkelbeddens óf 1 dubbelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort en bad, 'n minibar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Herehuis het 2 en suite-slaapkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die huis beskik ook oor 'n sitkamer, lugversorging, 'n kluis en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Dit word daagliks skoongemaak en is geskik vir 4 volwassenes.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkering in.
Die lodge is 45 minute se ry vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Dit is geleë in 'n wildryke gebied met welige rivierplantegroei, met die majestueuse Drakensberg-platorand in die weste, wat asemrowende uitsigte, diverse landskappe en van die beste Groot Vyf-wildkykgeleenthede in Suider-Afrika bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang