Successfully reported
+30

Kunati Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kunati Bush Camp is op 'n plaas aan die buitewyke van Badplaas geleë en bied gaste 'n ontspannende buitelug-ervaring omring deur berge en varswaterstrome. Hierdie kamp bied 'n perfekte toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustigheid en avontuur.

Die kamp bied 14 tente op houtplatforms wat elk tot 2 gaste akkommodeer. Die tente is ingerig met 2 enkelbeddens, en gaste deel gemeenskaplike ablusiegeriewe, wat toilette en storte insluit.

Op die perseel het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met musiek, 'n boma en vuurputte, wat dit gerieflik maak vir kuier en braai. Gaste kan ook 'n vlugbalput en 'n swembad op warm somersdae geniet. Boonop is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met al die nodige geriewe.

Vir meer vermaak en doendinge kan gaste vierwielmotorfietse huur om die plaas en omliggende woud te verken. Daar is ook wonderlike staproetes in die woud, wat 'n perfekte mengsel van ontspanning en avontuur buite die stad bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA882951882a32f0d73ff9f826986d8b912dc0ef3eefcbda9c0c2ee969b57120b1d89a4c7eb97b098a3fe3c65c413517f2c1c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 R38 C21 Farm Goedverwacht 1190 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -26.008388393291 30.419383049011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang