Kunati Bush Camp
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kunati Bush Camp is op 'n plaas in die buitewyke van Badplaas geleë en bied 'n ontspannende buitelug-ervaring waar gaste deur berge en varswaterstrome omring word. Die kamp is die ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustigheid en avontuur.
Die kampeerterrein het 14 tente op houtplatforms wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke tent het 2 enkelbeddens en gaste deel gemeenskaplike ablusiegeriewe met toilette en storte.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met musiek, 'n boma en vuurputte. Daar is ook vlugbal, 'n swembad en 'n gemeenskaplike kombuis wat met al die nodige geriewe toegerus is.
Gaste kan vierwielmotorfietse huur om die plaas en omliggende woud te verken, of die wonderlike staproetes deur die woud aandurf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, C21 Farm Goedverwacht, Badplaas, 1190, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang