Successfully reported
+33

Kungwini Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kungwini Gastehuis, geleë in die rustige Bronkhorstspruit, is 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan volgens afspraak bestel word. Die eiendom bied braaigeriewe, 'n verfrissende buitelug swembad en konferensiegeriewe wat vir spesiale geleenthede gehuur kan word. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Kenny's Centre 1.7 km weg, en Bronkhorstspruit Gholfklub is 2.2 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bronkhorstspruit byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Ligging

  • 77 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA643f5005f5a3712bfd4a0845a8f24ac8ac61c9f43aec30a9f8c167294708e469d7891bf49f0096eb4a40dbcfb31671bab9cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 77 Prinsloo Street Erasmus 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8150518 28.7395013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang