Successfully reported
+75

Kunjani Villas

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 135 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kunjani Villas bied selfsorg-kothuise op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-vallei. Dié kothuise is die ideale basis om die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf is beskikbaar in 4 villa's in die wingerde. Hierdie kothuise het slaapplek vir 2 tot 4 persone en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, wasgoedgeriewe en 'n oopplan-leefarea. Boonop het die meeste kothuise lugversorging, verwarmers, gratis WiFi en 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die wingerd het.

Vir gaste wat nie gedurende wil kook nie, is daar 'n restaurant op die plaas wat elke dag oop is vir ontbyt en middagete. Wynproe kan ook vooraf bespreek word.

Kunjani Villas is 11 km vanaf Stellenbosch sentraal geleë en ongeveer 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunjani Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 135
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 135
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 135
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd94555fc9576d5aeab758905bc5a87a0a24f1cb799d2cd0942da6d1eab4f44672a55853c829a12ee9b765984bd6fcddb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 135 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Farm 90-20, Blumberg Drive Devonvale 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894694 18.806488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang