Successfully reported

Kuru-Kuru Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Arthur L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

For one night it was good. The room was neat and clean, the shower was also good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het slegs een nag oorgeslaap op ons roete na die Kaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor S
1 nag
4.6
Des 2024

Quick and easy. Staff were very helpful. Provided braai facilities. Ideal overnight facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Veilige parkering en verblyf. Verblyf was baie lekker en was vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dennet L
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Okay for the night when travelling. Place needs some love and attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Trudie S
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Aug 2025

Baie teleurstellend. Sal nie aanbeveel nie. Hier sal ons nooit weer oorslaap nie. Foto's op die webtuiste verskil heeltemal van die werklikheid. Die plek kort baie verbetering. Die kaste in die kombuis se deure is los. Die badkamer se mure en dak is gemuf. Daar sal verseker ’n nuwe bed moet inkom. Met elke beweging in die bed klink dit asof dit enige tyd gaan breek. Die advertensie het ook gesê daar is ’n bad, maar daar is geen bad nie. Dit was regtig ’n groot teleurstelling. Die omgewing was ook nie ’n plek waar jy regtig veilig gevoel het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Zelda-Marie H
1 nag Gesin met tieners
1.0
Jul 2025

Hierdie plek sien ons nooit weer nie! Die gastehuis was 'n groot teleurstelling. Dit lyk glad nie soos op die foto's nie. Dit is heeltemal verwaarloos. Dit is vals advertering! Daar is nie meer 'n eetsaal nie, die braaier is buite gebruik en die buitemeubels val uit mekaar. Die linne was gelukkig skoon en ons eenheid was skoon. Die een bed se skarniere was los en het gewankel, geen kas van die kombuisie kon meer toemaak nie as gevolg van waterskade en verwaarlosing. Die ketel het duike in gehad, sowel as die mikrogolf. Die stort was gemuf, die badkamerdak was gemuf, en die handdoekreling het skeef gehang. Ek kan nie glo die webtuiste adverteer sulke plekke nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Trevor G
1 nag
4.2
Aug 2024

Very clean and comfortable. Quite close to a main road, so there was a bit of traffic noise, but not terrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bangiswani J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Ok. The stay was good except the air conditioning machine was not providing hot air. The room was cold. I reported it, but nothing was done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2024

Not worth the money. We booked this lodge because of the availability of meals on request. But the only thing they offer is an English breakfast. This is in contrast to the site. The state of the lodge and of our room was not in balance with the price. Almost all the doors of the cupboards and kitchen were half broken, taps were loose or without a perlator (of that is the right word), breakfast cost R100 pp and was insufficient. Not a place worthy to be listed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nabeel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMGE0Y2QzLWMyZGEtNDM4MS1iMTU5LTZjYjRhZDY4YzI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Cnr of Buckle and Albutt Streets Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.452056288202 23.430882096291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang