Kuru-Kuru Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kuru-Kuru Gastehuis is in 'n pragtige woonbuurt van Kuruman geleë. Die verblyf is die beste geskik vir die sakereisiger, paartjies en klein groepe. Hierdie instansie word AA hoogs aanbeveel.
Elke eenheid is individueel versier, het lugversorging en beskik oor en suite-badkamers. Alle kamers bevat waaiers en verwarmers, mikrogolwe, yskas-vrieskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, strykysters en strykplanke asook 'n werkstasie. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. 'n Volledige Engelse en kontinentale ontbyt word in ons eetkamer bedien. Ontbyt en middagete pakkies kan voorsien word. Aandetebewyse beskikbaar vir korporatiewe kliënte.
Ander geriewe sluit veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek en privaat ingange in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nabeel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuru-Kuru Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang