Successfully reported
+35

Kuruma Farm Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kuruma Farm Cottages skuil tussen die wingerde in die pragtige Brandwachtvallei aan die voet van die Brandwachtberge. Kuruma is net 7 km buite Worcester en 115 km vanaf Kaapstad. Dit is die ideale basis om die Breederiviervallei te verken en dit is aan die begin van Roete 62.

Verblyf is beskikbaar in 5 kothuise wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n voldoende toegeruste kombuisie. Die beddens is opgemaak met perkallinne. Daar is die opsie om die kothuis te laat diens tydens jou verblyf.

Gaste kan klein staptogte op die plaas geniet en is welkom om die organiese groentetuin te besoek. Groentebokse of plaaseiers is beskikbaar indien vooraf bestel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir rustigheid en ontspanning. Sal dit beslis aanbeveel. Die eenheid was baie netjies en ruim, en die stoep is 'n heerlike ontspanningsplek met...
Sien meer
Sep 2025
Marile B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het as gesin Kuruma Farm Cottages besoek. Ons het baie lekker gebly. Baie goed toegerus. Kinders het lekker baie om mee te speel.
Jul 2025
Sareta R
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike omgewing, gesellige verblyf! Baie gesellig, alles wat mens nodig het. Heerlike vars gebakte brood voor die deur afgelewer! Dit was baie spe...
Sien meer
Mrt 2025
Elsa-mari B
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable for everyone. Perfect! Really enjoyed our stay. Away from the town and the hustle but yet close enough to quickly drive to to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Carel B
5.0
Knus Goeie ligging. Basies in die dorp. Vriendelike, omvattende diens. Mooi en rustig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuruma Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandwacht Road, Brandwacht, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFoMfIHXVFlfpjNC4BTzqowTmyTu5TMc51Kno6aYKWx5An7q0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Brandwacht Road Brandwacht 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.596392642633 19.429120116455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang