Kustmeerzicht Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Kustmeerzicht Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kustmeerzicht Studio bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Groot-Brakrivier. Die eenheid is apart van die eienaar se huis en het sy eie ingang vir privaatheid.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is aktiwiteite soos visvang, kanovaar, voetslaan, bergfietsry en perdry in die omgewing. Die strande is ideaal vir swem, sonbaai en branderplankry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carlien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Kustmeerzicht Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Kustmeerzicht Studio het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Kustmeerzicht Street, Avonddans Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang