Successfully reported
+33

Kusweg 137 A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Kus Road, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kusweg 137 A is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Reebok. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorp in die Tuinroete.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met ongerepte see-uitsigte, 'n buitebraai en sitplek geniet. Sonpanele en parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom bied maklike toegang tot die strand, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 137 Kus Road, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg 137 A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Kus Road, Reebok, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a955c1609fec81d5c62b1104926b83f9831198192cd1672b01c221ae07816ca89371e719d2f637e8cce887dfbf5bd2e0aab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 137 Kus Road Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077379228221 22.173781851609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang