Kusweg 137 B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Kus Road, Reebok, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kusweg 137 B is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Reebok. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorp in die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is gemeubileer met 2 dubbelslaapbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met ongerepte see-uitsigte, 'n buitebraai en sitplek geniet. Sonpanele en parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom bied maklike toegang tot die strand, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 137 Kus Road, Reebok, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 Kus Road, Reebok, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang