Successfully reported

Kuta Beach 3

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Xolisile Silondile F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was very welcoming. Our stay was very nice. The place was clean. We had a problem with the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Comfortable, and very safe. We were attending an event in Ramsgate, so we only went back to Kuta Beach 3 to sleep, but the place is safe, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Baie lekker. Die plek is baie mooi en baie veilig, maar die eenheid het baie klein goed wat stukkend of buite werking is. Dit was bietjie teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bernardt J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Fantasties. Plek is groot en baie netjies. Dis rustig en veilig. Dis see-uitsig is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerisha M
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Beautiful place, peaceful stay. Enjoyed our stay. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Baie huislik, skoon en netjies. Die ligging van die woonstel is loopafstand van winkels en strand. Die uitsig oor die see was asemrowend. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Kuta Beach 3
Thank you for your great review. We are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Cornelia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2018

Baie ruim plek vir 'n groot familie. Ons het regtig baie lekker gebly. Op die stoep was net die een patio stoel stukkend gewees en ek sal dalk net aanbeveel dat die kamers se matte bietjie gewas moet word glad nie higiënies vir klein kinders nie. Hoofslaapkamer se badkamer kort ook bietjie aandag, regtig 'n seer oog vir so mooi plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Kuta Beach 3
Thank you for the review and bringing the issues to our attention. We will look into this.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 191 Perch Road, Ramsgate, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4828bfc527b9943ab39ab5474ee2e9d7f501513cbd29d2a8aa8e718fa43a076f202f7510f20ea422c49646d470ddf4c0d031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 191 Perch Road Ramsgate 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.873778167062 30.361274599964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang