Kuzikus Wildlife Reserve
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuzikus Wildlife Reserve, Gobabis District, Omaheke
- Vanaf R7 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kuzikus Wildreservaat is geleë in die Gobabis-distrik, Omaheke, Namibië, waar wildernis 'n doel ontmoet. Ons bied 'n ervaring van 'n leeftyd, of jy nou 'n natuurfotograaf, navorser, student, gesin of 'n avonturier met 'n nuuskierige gees is, dit kan 'n vakansie van 'n leeftyd wees.
Die eenheid bestaan uit 'n koninggrootte bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer bied tee- en koffiemaakgeriewe. Wasgoeddienste is beskikbaar op afspraak.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad met sonstoele en sauna wat op die perseel aangebied word.
Die reservaat bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede om te verken, soos boswandelings, wildritte, wildkyk, perdry en sonsondergange in die bos. Wees deel van die ervaring om bedreigde swartrenosters op te spoor, wildlewe vanuit 'n versteekte watergat te observeer, of bloot die naghemel te kyk en onder die sterre te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kuzikus Wildlife Reserve, Gobabis District, Omaheke
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuzikus Wildlife Reserve, Gobabis District, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang