Successfully reported

Kwê Kwê Private Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anne-mari V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie mooi plek, netjies, rustig in die natuur. Waarde vir geld. Kwe-Kwe is baie mooi en baie bekostigbaar. Ons gaan beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana V
1 nag
4.6
Jun 2024

Bosveld wegbreek. Kwê Kwê Private Game Lodge is ideaal vir 'n groep van 8 persone. Die huis het alles wat mens nodig het. Definitief waarde vir geld, die huis is ruim, skoon en gerieflik met baie wild wat rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleonore G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

A lovely getaway 3h from Joburg, in a small private game reserve in Limpopo. Easy-going programme for a relaxing weekend, game walk, cycling or driving to view animals and nature. No Big 5 so no risk of unpleasant encounters and animals are pretty chilled, kids can explore. When it gets too hot, the pool, table tennis or pool table awaits. And later on, enjoy a sundowner, stunning sunsets, a braai and card or billiard games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Thank you for your positive review, Eleonora. We hope to see you soon.

Tine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful stay. Wonderful place to relax with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker en ruim. Baie nice plek. Wonderlike weer gehad. Oulike staff en was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2022

Enjoyable. We loved the place and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda D
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Pragtige plek, heelwat wild, lekker gekuier. Ons het dit baie geniet. Huise baie prakties en gerieflik vir almal. Goeie diens ook. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules Philippus E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantastiese omgewing, rustige atmosfeer en die perfekte plek vir heerlike rus! Die eienaar en bestuur het aan alles gedink om dit so luuks en gemaklik as moontlik te maak. Jy bring net jou klere, kos en drankies, die res is daar! Onbeskryflike rustigheid in die middel van die bosveldnatuur, met pragtige diere en voëls. Silwerskoon verblyf, met vriendelike en professionele personeel. Beveel ten sterkste aan vir familie en vriendegroepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Linda P
1 nag
4.8
Apr 2021

Baie aangenaam. Ons het by Ndebele gebly as 'n familiegroep van 13 vir 'n oornagstop. Dit het 'n groot kuierarea en die kombuis is goed toegerus. Die kamers is ruim en interessant versier. Die kinders het die tafeltennis en pooltafel baie geniet, asook die buitebad na die koue swem. Dis baie rustig en mens kan lekker stap en die wild bekyk. Dis beslis 'n plek waar mens langer kan bly en kuier. Vriendelik en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Goeiedag Linda, Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Walter T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Heerlik, rustig, genoeg om te sien en te doen vir almal. Baie eksklusief en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie Walter. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwe Kwe Farm, Off the N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb650f68b26ebc6af4ef35064a79c2770de3a0336c4de7dbd5d184b7edcf4634d7ddf79aaab28811ad5947d0739fa1d7f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 19 5 1 5 Kwe Kwe Farm Off the N11 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91843 29.19821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang