Kwê Kwê Private Game Lodge
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwe Kwe Farm, Off the N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Kwê Kwê Private Game Lodge is op 'n 135 ha-wildsplaas geleë, 240 km noordoos van Johannesburg.
Akkommodasie beskik oor 3 selfsorg-lodges, sowat 300 m - 800 m van mekaar af. Dit verseker privaatheid. Elke lodge het sy eie atmosfeer. Die lodges is gerieflik gemeubileer en volledig ingerig. Al die slaapkamers het en suite-badkamers en elke lodge het sy eie swembad.
Daar is verskeie doendinge om te ervaar en geniet by Kwê Kwê Private Game Lodge, soos voetslaan, bergfietsry, wildkyk, voëlkyk, sterrekyk en skemerkelkies na jou ontspannende wandeling tussen die wild. Die wild sluit kameelperde, wildebeeste, sebras, koedoes, impalas en waterbokke in.
Daar is MTN- en Vodacom-opvangs en internet is op versoek beskikbaar in die bestuurder se kantoor.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kwe Kwe Farm, Off the N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Kwê Kwê Private Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwe Kwe Farm, Off the N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang