Successfully reported

Kwaaibaai View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anwill V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kwaaibaai View was een vir die boeke. Kwaaibaai View was een vir die boeke. Fantastiese naweek gehad met besonderse mooi uitsigte. Die huis self is pragtig en baie netjies. Sal glad nie omgee om weer in te boek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant and comfortable stay. The home is well equipped with very good, spacious living areas, clean and a pleasure to stay. The view of the ocean, together with the property gardens is a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig, mooi, gesellig. Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig en het 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koosie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Luuks en prakties. Baie lekker gebly! Uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Stunning. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense. Als mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kwaaibaai View
Baie dankie, Debbie. Waardeer jou terugvoer - kom kuier gerus weer!

Leta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike naweek in fantastiese huis! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kwaaibaai View
Baie dankie Leta, julle is 5-ster gaste om te ontvang. Kom kuier gerus weer by "Kwaaibaai View". Groete, Elizabeth

Mieke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beslis 'n 'bucket list' besoek! Heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het en meer! Kaggel en binne braai het gesorg vir warm kuier en mooi herinneringe! Die beddens is fantasties en die uitsig een vir die boeke! Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dit is regtig waar wat mense sê van die Weskus. Gasvryheid soos mens nerens anders kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Kwaaibaai View
Dit was werklik 'n groot plesier om sulke besondere gaste te kon akkomodeer.

Dannel C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gemaklik, rus en vrede. Dit was 'n heerlike kuier saam met familie oor Paasnaweek! Huis was netjies en het die mooiste uitsig! Sal beslis weer terugkom na Kwaaibaai View toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Deftige vakansiehuis in rustige omgewing. Baie netjiese vakansiehuis, wat baie keurig gemeubileer is. 'n Pragtige plek. Alle benodigde toestelle is modern en in uitstekende werkende toestand. Baie gaaf ontvang deur Lientjie, wat ook deurentyd beskikbaar was, sou ons haar benodig. Noodkragvoorsiening, WiFi en DSTV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alberto T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Comfortable. Comfortable stay with ocean views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWzEQJIcIwEsCPWmoAVPUaUZRtswKy5vlfE7VIhHKuTFNhqKwFf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 5 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974006972389 17.886564603844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang