Kwagga Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwagga Lodge is geleë in die dorp Quaggafontein in die Vrystaat Provinsie. Die lodge bied 11 gemaklike kamers waaruit gaste kan kies.
Die tweeling- en dubbelkamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die slaapsaal is ideaal vir 'n groot groep van tot 12 gaste en het 'n privaat badkamer. Laastens kan die driepersoonskamer slaapplek vir 3 gaste bied.
Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkering en gratis WiFi. Die lodge beskik ook oor 'n swembad en 'n pooltafel vir vermaak.
Gerieflik geleë naby die N1- en N8-snelweë, langs vragmotorstops, bied dit maklike toegang vir reisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Kapasiteit: 27 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang