Kwalata Game Lodge
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwalata Lodge - Dinokeng Game Reserve, 123 Klipdrif JR 90, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kwalata Game Lodge is geleë in die Dinokeng-wildreservaat, 'n gebied bekend vir sy bewaringspogings, diverse wildlewe en skilderagtige selfryroetes. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat die gegons van die stadslewe wil ontsnap.
Verblyf bestaan uit 28 eenhede, wat gemaklik tot 90 gaste kan akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en het 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, WiFi, restaurant en kroeg, braai-area, gaste-sitkamer, kombuisgeriewe, lughawe-vervoer op afspraak, wasgoeddiens en konferensiefasiliteite.
Gaste is welkom om 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel te geniet, insluitend voëlkyk, wildritte, bergfietsry, swem, wildkyk, Groot Vyf-waarnemings en begeleide staptogte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kwalata Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kwalata Lodge - Dinokeng Game Reserve, 123 Klipdrif JR 90, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Kwalata Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwalata Lodge - Dinokeng Game Reserve, 123 Klipdrif JR 90, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang