Kwamakaya Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwamakaya Lodge is 'n knus selfsorg-eenheid wat geheel en al van herwonne en hergebruikte materiaal gebou is. Dit is op 'n bosveldplaas geleë, ongeveer 800 meter vanaf die Dinokeng-wildreservaathek, 15 kilometer vanaf die selfry-roete en 20 kilometer vanaf Cullinan, wat dit 'n ideale ligging maak om die streek te verken.
Dié A-raam-ontwerpeenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatstoof met mini-oond, broodrooster, eetgerei, breekware, ketel en yskassie insluit. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.
Daar is 'n lieflike buite-area met sitplek, 'n jacuzzi, hangmat en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
- Gaste dink Kwamakaya Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang