Kwamakaya Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwamakaya Lodge is 'n knus selfsorgeenheid wat van herwonne en hergebruikte materiaal gebou is. Dit is op 'n bosveldplaas, ongeveer 800 m vanaf die Dinokeng Wildreservaat-hek, 15 km vanaf die selfry-roete en 20 km vanaf Cullinan, wat dit ideaal maak om die streek te verken.
Dié A-raam-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met oondjie, broodrooster, eetgerei, breekware, ketel en yskassie toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.
Daar is 'n lieflike buite-area met sitplek, 'n Jacuzzi, hangmat en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
- Gaste dink Kwamakaya Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waagensdrift, Hartbeesfontein Farm 240, Portion 5, Leeuwkloof Valley, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang