Kwamanzi Guest Farm
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Jennings Street, Kwamanzi, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kwa Manzi Gasteplaas is in die hartjie van die Magaliesberge geleë en bied 'n rustige wegbreek net 'n kort rit vanaf Gauteng. Die plaas is gewild as 'n naweekwegbreekplek vir stadsbewoners en bied 'n rustige omgewing omring deur die natuur, met die sagte geluide van voëlgesang wat bydra tot die gevoel van kalmte.
Die plaas beskik oor 4 volledig toegeruste oopplan-chalets, elk met 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Hierdie eenhede kan individueel of as 'n groep bespreek word.
Gaste kan ontspan by die gedeelde braai-area langs die swembad, wat oor die dam uitkyk, of 'n vars gebroude koffie van die koffiewinkel op die perseel geniet. 'n Rustige piekniekarea langs die rivier bied 'n ideale romantiese omgewing vir dagbesoekers.
Kwa Manzi is ook goed geskik vir professionele fotografie en videoproduksies, met boomryke paadjies en die skilderagtige ruïnes van 'n ou huis wat 'n natuurlike pragtige agtergrond bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Jennings Street, Kwamanzi, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Kwamanzi Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Jennings Street, Kwamanzi, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang