Successfully reported
+10

Kwanare Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwanare Guesthouse is in die hartjie van Groblersdal geleë. Dit bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde of 'n groep sakereisigers.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 selfsorgeenhede of 7 gastekamers. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die Nare-Delux-suites beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die Nare-Standaard-suites het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Nare-Delux-suites het elkeen 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei- breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Nare-Standaard-suites het elkeen 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en 'n gemeenskaplike boma met 'n sentrale vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Modjadji Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Kwanare Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe399660a68e3fc13cc544554534ed44dfe9ea165b33a63c0252242f8daf0707ddb8dd1b9aa0ce52724d1209da7b243887b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 24 Kruger Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.170090621939 29.393069598165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang