Successfully reported
+23

KwaNobantu B&B

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KwaNobantu B&B is 'n heerlike B&B in Delareyville. Dit bied gerieflike oornagverblyf, ideaal vir beide vriende en gesinne. Tot 50 afgevaardigdes kan in die konferensielokaal geakkommodeer word, wat ook vir kleiner byeenkomste soos verjaarsdagpartytjies, babastorte en spesiale groepbyeenkomste gebruik kan word.

Verblyf word gebied in 7 ruim en suite-kamers wat gemaklik tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n stort wat oor die bad vasgemaak is óf slegs 'n stort.

Elke kamer het 'n TV met DStv. Drie van die kamers beskik oor 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea met tee- en koffiemaakgeriewe, waar gaste hul komplimentêre ontbyt kan geniet.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Seth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink KwaNobantu B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb985f5557cde6234221e1850d9297db2a048760acc59494d30397a403d9bc58a208d75bc07c2023cbfdfa79d7bf6859085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 19 Louw Street Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.689375 25.452601
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang