Successfully reported
+10

KwaThula Too

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KwaThula Too is 'n bekoorlike, liggevulde selfsorgwoonstel wat langs die groter KwaThula-kothuis geleë is, maar met sy eie privaat ingang. Die woonstel is ideaal geleë 100 m vanaf die strand in Paternoster.

KwaThula Too is ideaal vir 'n paartjie, met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoeltoeganklike stort met 'n afvou-sitplek en relings, onder-wasbak-opruiming en ruimte om deurgaans te maneuver.

Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n elektriese kookplaat, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n houtkaggel. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie 'n TV-stel het nie. Draadlose internetverbinding beskikbaar by die perseel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n ingeboude braaigeriewe asook 'n buite-etenstafel en stoele. Die woonstel het sy eie sekuriteitstelsel, parkeerplek van die straat af en 'n paadjie na die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Monique M
Saam met lewensmaat
5.0
Min daar gewees, maar elke keer uitgesien om na ons tydelike huis terug te keer. Bitter lekker, sal dit voorstel vir enige couple wat 'n wegbreuk soek...
Sien meer
Sep 2025
Mark H
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Stunning place. Well equipped and very comfortable. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Willie G
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Heerlik. Sal net sement paadjie verkies vir rolstoel i.p.v. die sementblokke en klippies. Huisie goed ingerig.
Okt 2025
Gerhard C
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker "stoepsit" en kyk hoe die waters verander. Perfekte wegbreek plek, veral omdat ek 'n parapleeg is en dus die puik toeganklikheid vir 'n rolstoe...
Sien meer
Jan 2025
Stephanie L
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het baie lekker gebly, stapafstand van die stranden die uitsig was iets besonders. Ons het baie lekker gebly, stapafstand van die strand en die ui...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink KwaThula Too het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 340
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 340
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3Mjk0YTRkLWY5MjEtNGVjYy04MjJlLTU0NzI5NThiZTM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809640635669 17.884882186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang