KwaThula
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
KwaThula is 'n lugtige, meervlakkige, afgewitte strandkothuis met uitstekende uitsigte. Dit is net 100 m vanaf die strand in Paternoster geleë. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en maklike toegang tot die strand deur 'n privaat hekkie.
Die onderste vloer het 2 slaapkamers en elke kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kaggel, beskik. Die boonste oopplan-vloer bevat 'n sitkamer-, kombuis- en eetkamerarea wat lei na 2 stoepe met ongelooflike see-uitsigte aluminiummeubels en glasdeure wat wegvou onder die plafon met pragtige houtbalke. Die groter stoep het 'n braai en 'n klein sitarea vir skemerkelkies en sterrekyk. Kinders kan op versoek geakkommodeer word.
Let asb. daarop dat daar nie 'n TV in hierdie eenheid is nie. WiFi is beskikbaar.
Paternoster is 'n vissersdorpie langs die Weskus wat 'n sonderlinge kulturele ervaring bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink KwaThula het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang