Kweekkraal Guest Farm
Beskrywing
Ons tweeslaapkamerkothuise is onlangs opgeknap deur die eienaar van die plaas, en is toegerus met 'n dubbelbed in die een kamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis, sit/eetkamer en 'n stoep met braaiplek by elke eenheid. Hierdie eenhede bied bied 'n uitsig oor die plaasdam met die bloekombome en graanvelde in die agtergrond. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
3 Eenslaapkamerkothuise wat rondom die swembad en braaiplek gerangskik is. Een kothuis het 'n dubbelbed en die ander twee het 2 enkelbeddens. Al 3 het volledig toegeruste kombuise en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
'n Rustieke klipkothuis met 'n kampeer-atmosfeer sal jou gees opbeur en jou sintuie laat herleef. Daar is geen elektrisiteit vir 'n yskas, TV, lugversorging of haardroër nie. Ligte word slegs deur sonkrag aangedryf, en warm water deur gas. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens (stapelbeddens). Hierdie eenheid kan tot agt gaste akkommodeer. Dit het 'n badkamer met slegs 'n stort. 'n Volledig toegeruste oopplan-sitkamer met 'n binnenshuise braai/kaggel. Die kaggel en 'n enkele gasstoof word vir kook gebruik. 'n Houtdek bied 'n pragtige uitsig oor die dam en die omliggende inheemse bos, wat wemel van die bedrywige voëllewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenslaapkamerkothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n braai-area en 'n uitsig oor 'n deel van die tuin naby die swembad. Gaste is welkom om in Februarie vye uit die nabygeleë boom te pluk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kweekkraal Guest Farm, N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang