Successfully reported

Kwela Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Amanda V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker, dankie. Dit was awesome lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was topgehalte kamer en badkamer. My man het heerlik geslaap, maar ongelukkig was die bed so hard soos 'n rots. Ek het omtrent heelnag regop gesit. My lyf was baie seergemaak, maar dis net my persoonlike gevoel oor 'n sagte matras. Sal julle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very nice. We enjoyed our stay. Excellent friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Good day Thank you Happy New Year to you and your family. Kind regards, Samantha Venter

Hansie D
1 nag
4.8
Apr 2025

Gerieflik, skoon, netjies, gasvry. Gerieflike oornag fasiliteit tussen Oos Kaap en Binneland. Netjies en skoon, en ontvangs is professioneel en vriendelik. Sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Goeie dag, Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien. Groet, Katinka @ Kwela BB

Liza S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Goeie plek vir 'n oorslaap. Ons het dit geniet en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het in kamer 3 gebly en toe in kamer 11. Ons hou die meeste van kamer 3. Dankie vir die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Baie dankie Liza, Ja, kamer 3 is regtig 'n lekker kamer. Bly julle het dit geniet. Voorspoed vir 2025 en hoop om julle spoedig weer te sien. Groete, Katinka

Caroline A
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Satisfactory. We were under the impression that there was a basic breakfast included. This was not the case. The name of the establishment is Bed and Breakfast, therefore breakfast should be included. The WiFi connection was slow. The aircon was noisy. Other than that, the accommodation was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Winfried S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great, will come again. Very good, staff was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Skoon, veilig, netjies en verwelkomend. Ons het verskriklik baie lekker gebly en sal gou weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Hi Philip, Baie dankie. Bly jy het dit by Kwela geniet. Voorspoed vir 2025. Groete Katinka @ Kwela BB

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Levy street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZWI1NGMxLWI5YjItNDkxZS05NTE1LWQxODA5MGY2ZjU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 20 Levy street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.700945355393 26.713899224997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang