Successfully reported
+22

Kwela Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Levy street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwela Bed and Breakfast word deur die AA sterk aanbeveel as B&B en bied gaste gemaklike oornagverblyf in pragtig versierde kamers. Die B&B is in die middel van Aliwal-Noord op die N6-roete van Pretoria na Oos-Londen geleë.

Die B&B beskik oor 10 eenhede en het slaapplek vir 22 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en is met 'n yskassie, mikrogolf, lugversorger, tee- en koffiegeriewe en DStv toegerus. 'n Engelse ontbyt is teen 'n addisionele fooi beskikbaar.

'n Swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek met afstandbeheertoegang na al die kamers word voorsien en die "executive"-kamers het onderdakparkeerplek. Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie so jy kan jou vierpotige kinders saambring mits jy dit vooraf gereël het. Die gasheer en -vrou, Willem en Katinka, sien uit jou by Kwela B&B te verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Amanda V
5.0
Baie lekker, dankie. Dit was awesome lekker gewees.
Sep 2025
Amanda E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was topgehalte kamer en badkamer. My man het heerlik geslaap, maar ongelukkig was die bed so hard soos 'n rots. Ek het omtrent heelnag regop gesit...
Sien meer
Mrt 2025
Andrew F
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. We enjoyed our stay. Excellent friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Winfried S
Gesin met klein kinders
5.0
Great, will come again. Very good, staff was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Hansie D
4.8
Gerieflik, skoon, netjies, gasvry. Gerieflike oornag fasiliteit tussen Oos Kaap en Binneland. Netjies en skoon, en ontvangs is professioneel en vriend...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 20 Levy street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kwela Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Levy street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZWI1NGMxLWI5YjItNDkxZS05NTE1LWQxODA5MGY2ZjU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 20 Levy street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.700945355393 26.713899224997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang