Kyalami Creek Luxury Apartments
Kry 30% af vir verblyf voor 22 Desember 2025. Bespreekbaar tot 5 Nov 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lyndore Avenue, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
-
Vanaf
R1 700R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Midrand, Johannesburg, Gauteng, bied Kyalami Creek Luxury Apartments moderne selfsorg-gastewoonstelle vir sake- of vakansiegangers wat 1 tot 4 persone kan akkommodeer.
Elk van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as 'n wasmasjien. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. WiFi-toegang en 'n elektroniese skootrekenaarkluis word voorsien.
Die eenhede maak oop na 'n balkon of die tuin. Met aankoms word gratis tee, koffie, melk en suiker voorsien.
Die woonstelle met lugversorging is gemeubileer met koning- of koningingrootte beddens, en het privaat badkamers met storte of baddens. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Gaste het toegang tot die braai-area, die swembad wat uitkyk oor 'n natuurlike spruit, sowel as die klubhuis. Veilige parkering word voorsien. Kyalami Creek Luxury Apartments het 24-uur-sekuriteit en CCTV-monitering. Die woonstel is toegerus met rugsteun-sonkrag.
Kyalami Creek Luxury Apartments is slegs 1 km vanaf die Kyalami Grand Prix-renbaan en internasionale konferensiesentrum, 4 km vanaf die Netcare Waterfall City-hospitaal en die Mall of Africa, en 4 km vanaf die Leeuwkop Gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Lyndore Avenue, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
- Gaste dink Kyalami Creek Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lyndore Avenue, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang