Kyalanga 61
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 255 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kyalanga 61 is 'n groot en ruim luukse selfsorgwoonstel in Umhlanga. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en die ikoniese Umhlanga-vuurtoring, wat 'n ideale omgewing bied vir 'n ontspanne kuswegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei toegerus met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 2 enkelbeddens in 'n aparte area. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort, en die ander met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot in die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek en spog met pragtige see-uitsigte. Dit is die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang