Successfully reported

Kyasaja

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek kan Kyasaja met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 5 sterre in al die kategorieë! Baie skoon en netjies. Smaakvol en met detail toegerus. Alles wat jy sal nodig kry en meer. Privaat en baie veilig en goed geleë naby Wilgers Hospitaal en inkopiesentrums. Die gashere het uit hul pad gegaan om my welkom en tuis te laat voel. Kyasaja is definitief my huis weg van die huis as ek weer Pretoria moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Sou nie beter kon kry nie. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie netjies en smaakvol. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vreugde. Baie vriendelike diens. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Aangenaam. Netjies en vriendelik. Klein tuin aan agterkant 'n ware juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika M
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Naby Wilgershospitaal. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98dc99dde331c7ad502501f08d644a7686bebb98de7df0342b22a6d5b53d4456d03bbf191f852684c948b93a19dd53fa353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 96 Bakkie Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7607576 28.3217387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang