Successfully reported

L & C Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerrit C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home away from home. Was regtig 'n oulike plekkie, gasheer was ook baie nice. Sal enige tyd teruggaan en weer daar oornag. Dis regtig waarde vir geld en ruim genoeg, awesome stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker. Alles wat mens nodig het. Ruim en skoon en stylvol. Goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker en gemaklik. Dit was skoon en gerieflik, en die kliëntediens was baie goed. Plek is baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katlego M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great! Highly recommend it! . My stay was fantastic. The room is spacious and clean. They even added an air-con, so I'm looking forward to returning soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal nooit weer op 'n ander plek slaap nie. L&C Cottage sal en is my nuwe tuiste. Baie, baie dankie aan Charles, so gasvry, en sy liewe vroutjie. My vrou was opgeneem by Acron Hospital en moes alreeds 05:00 die oggend daar gewees het. Charles, jy het gemak dat ek vroeër inboek, anders sou ek die heel tyd in my motor gesit en wag het. Daarom sê ek vir julle baie dankie. Dankie dat julle my omstandighede verstaan het en daarom kon ek net 'n bietjie gaan rus het. Ek sal nerens anders weer gaan bly nie. Te danke aan julle. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
L & C Cottage
Baie, baie dankie! Jou resensie en terugvoering beteken baie vir ons. Dit was 'n groot plesier en julle is enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charles Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698c3fcef7569f193e9e4297f9e68ea3dc1a9af29c22305cee8869a51adc5928a586b1e2c32779a6f5c990b3912bcc9ba6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 20 Jan De Wet Street Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.846700129634 26.68657111238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang