Successfully reported
+19

L & C Cottage

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

L & C Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Klerksdorp. Of jy nou vir besigheid of ontspanning besoek aflê, hierdie bekoorlike plek bied 'n rustige en gemaklike verblyf vir tot 2 gaste.

Die oopplan-uitleg sluit 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die ruimte beskik ook oor 'n TV en 'n toegewyde werkspasie.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe, en parkering op die perseel word voorsien vir ekstra gerief. WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.

Ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en geriewe, maak L & C Cottage 'n gerieflike en gemaklike basis in Klerksdorp.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerrit C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Was regtig 'n oulike plekkie, gasheer was ook baie nice. Sal enige tyd teruggaan en weer daar oornag. Dis regtig waarde vir geld ...
Sien meer
Sep 2025
Henri H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Alles wat mens nodig het. Ruim en skoon en stylvol. Goeie kommunikasie.
Jul 2025
Wiehan V
5.0
Lekker en gemaklik. Dit was skoon en gerieflik, en die kliëntediens was baie goed. Plek is baie netjies en gemaklik.
Jul 2025
Katlego M
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Highly recommend it! . My stay was fantastic. The room is spacious and clean. They even added an air-con, so I'm looking forward...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Susanna S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal nooit weer op 'n ander plek slaap nie. L&C Cottage sal en is my nuwe tuiste. Baie, baie dankie aan Charles, so gasvry, en sy liewe vroutjie. My vr...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charles Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink L & C Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698c3fcef7569f193e9e4297f9e68ea3dc1a9af29c22305cee8869a51adc5928a586b1e2c32779a6f5c990b3912bcc9ba6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 20 Jan De Wet Street Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.846700129634 26.68657111238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang