Successfully reported
+10

L Agulhas Main at 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

L Agulhas Main at 51 is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in die dorpie L'Agulhas geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 200 meter vanaf die getypoel en 2 km vanaf die vuurtoring.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed wat geskik is vir 'n kind, en die badkamer het 'n stort. Langs die beddens is die kombuisarea wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof bevat.

Die sitarea het 'n ingeboude kaggel vir gaste om te gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor. Die eiendom is ook sowat 4 tot 5 km vanaf Struisbaai se hawe, 'n paar restaurante en 'n winkel om te besoek geleë.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

La Verne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 51 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink L Agulhas Main at 51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZdZ5EUGfwLuKOo1wT5KAUSqhSBRCd3ry6rJA26LHfFUeJ8LqYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 51 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82207191861 20.025384825223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang