Successfully reported
+23

L'Avenir Country Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge.

Verblyf word in 3 Classic-kamers, 4 Platinum-kamers en 2 Icon-kamers aangebied. Al die kamers het lugversorging, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe, en die 2 Icon-kamers het privaat dekke met plonspoele.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Petanque-baan en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n eerlikheidskroeg, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kaggel in. 'n Volledige ontbyt word op die lodge se dek met 'n uitsig oor die swembad en dam bedien.

L'Avenir Country Lodge is ideaal geleë, alhoewel daar 'n rits doendinge op die perseel vir gaste is om te geniet. Gaste het toegang tot die wingerd en ontvang 'n gratis wynproe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stuart M
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Amazing service! Elmarie was fantastic and the stay was awesome!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Suzanne D
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en netjiese gastehuis op die mooiste wynplaas. Ons het baie lekker gebly en het gratis wynproe geniet. Dit is 'n baie mooi plaas en sal vir ...
Sien meer
Aug 2024
Marliza V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en mooi verblyf buite Stellenbosch. Ons het ons verblyf by L'Avenir Country Lodge baie geniet. Hartlike ontvangs deur die gasheer en die akkom...
Sien meer
Jan 2024
John H
Saam met lewensmaat
4.6
Fantastic. Comfortable. Private. I was part of a band that performed at the Daisy Jones Bar, located on the farm next door. Naturally, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Andrea J
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik. Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink L'Avenir Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3484112f918e295c575c3445661eda02d000db03c19471abc4ac83b22626fcae702f6cac4ab365eb0ba8183809927025465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R44 Klapmuts Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.886015545458 18.844128547577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang