L'Avenir Country Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
L'Avenir Country Lodge skuil in die vallei onder die manjifieke Simonsberge en bied van die beste van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed met wingerd- en berguitsigte geleë net buite die bekoorlike dorpie Stellenbosch.
Die verblyf bestaan uit 3 Classic-kamers, 4 Platinum-kamers en 2 Icon-kamers. Al die kamers beskik oor lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, terwyl die 2 Icon-kamers 'n privaat dek en plonspoel het.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Petanque-baan, gemeenskaplike sitkamer met 'n eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n binnenshuise kaggel in. 'n Volledige ontbyt word op die lodge-dek bedien wat oor die swembad en die damme op die plaas uitkyk.
L'Avenir Country Lodge is ideaal geleë, maar daar is baie doendinge op die perseel vir gaste om te geniet. Gaste het toegang tot die wingerde en geniet 'n komplimentêre wynproe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Avenir Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R44, Klapmuts Road, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang