La Bella Self-Catering
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Bella Self-Catering bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Jeffreysbaai. Dit is die perfekte ligging vir 'n onvergeetlike kuswegbreek en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste het 'n keuse uit vier pragtig ingerigte eenhede, elk aangepas om aan verskillende behoeftes te voldoen. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies, met een wat gestremdheidsvriendelik is vir ekstra gerief. Die oorblywende twee eenhede is perfek geskik vir gesinne. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie vir die voorbereiding van tuisgemaakte maaltye. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar, wat gaste toelaat om tradisionele Suid-Afrikaanse buitelugkos in 'n ontspanne omgewing te geniet. Veilige parkering word voorsien.
Sentraal geleë en naby restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede, kombineer La Bella Selfsorg gemak en onafhanklikheid en bied die perfekte basis vanwaar die lewendige branderplankrydorp Jeffreysbaai verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang