La Bella Vida Self Catering Apartment Unit 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Bella Vida Eenheid 8 bied selfsorgverblyf in Bellville, geskik vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 3 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die privaat braai-area geniet. Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkering word voorsien gedurende gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Canal Walk Winkelsentrum 8 km weg en die Kaapstad Wetenskapsentrum is 6.5 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tony/Karin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink La Bella Vida Self Catering Apartment Unit 8 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang