Successfully reported
+22

La Belle Vie @ Village-Living

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 R2 960 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

La Belle Vie @ Village-Living is 'n stylvolle huis in die hartjie van Swartland.

Hierdie pragtige huis het 'n maksimum kapasiteit van 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Vir gaste se gerief is daar 'n skottelgoedwasser.

Ander geriewe sluit WiFi, TV, eetarea, sitarea, braai-area, borrelbad en 'n swembad in. Gaste kan YouTube, Showmax, Netflix en DStv Now op hul eie rekening geniet. Daarbenewens is daar ook 'n lieflike sandput vir kinders om in te speel.

Hierdie eiendom is omhein en bied veilige parkeerplek agter hekke. Die huis het ook 'n alarmstelsel en gebruik sonkrag.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Byron J
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing stay in Koringberg. The house is very spacious and every amenity that you could require was provided.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Adrian L
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant, refreshing, tranquil, awesome. We had an incredible extended weekend stay! The area was tranquil, with the soothing sounds of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Wessel B
Saam met vriende
5.0
Ontspan, veilig en geniet warm water. Heerlik gekuier en ontspan soos altyd - reeds ons 5de keer wat ons La Belle Vie besoek, en ons gaan weer terugko...
Sien meer
Jun 2025
Jj D
Saam met vriende
5.0
This place is amazing! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Tracey R
Saam met lewensmaat
5.0
Heavenly. This house is pure bliss, comfortable, clean, quiet with everything needed. The owners are in town should you need anything a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Belle Vie @ Village-Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 960
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 960
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd749469eef6ac7974992aa57739a8870b7c082169ae9baac4fa0173800c3795c7159bd4ab97c8df14a4706f7298b43195dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R2 960 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 Corner of Sonop & Zambesi Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.019571031834 18.68157152765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang