Successfully reported

La Benroy

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Keithan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Awesome. Nice and friendly stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annezelle H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Alles was net reg! Alles was net reg, Tuki het ons hartlik ontvang. Sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en lekker. Baie beslis en die uitleg van die kamer is baie goed beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Plekkie is skoon en netjies. Blyplek was skoon en netjies. Dink net dis tyd dat daar nuwe matrasse kom, die matrasse is al uitgelê. Borde is ook dalk iets wat daar kan bykom. Daar is 'n mikrogolf en messe en vurke, maar geen bord. Verder kan ons nie kla nie. Die warmwatersakkie was 'n bonus aangesien dit lekker koud was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Letichia
La Benroy
Hallo Hanja, Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ons sal beslis aandag gee aan die matras en waardeer dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons los gewoonlik die borde in die mikrogolf, maar ek sal seker maak my werkers maak dit duidelik sigbaar. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Letichia

Anna F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Aanvaarbaar. 'n Bietjie meer aandag aan detail sal julle plek soveel beter maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Letichia
La Benroy
Hello Anna, Danie, vir die terugvoering, asb laat weet wat se details ons kan aandag aan gee sodat ons dit kan verbeter. Groete, Letichia

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Susan Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en veilig. Vriendelike ontvangs en pragtige plekkie. As ek net een verandering sou aanbeveel, is dit die shower. Hy spuit baie lekker, maar omdat daar geen stortgordyn of glas is nie, maak dit alles nat en glad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letichia
La Benroy
Hello Susan, baie dankie vir die wenk ons sal definitief daarna kyk sodat alles nie nat spat nie. Ons waardeer jou terugvoering. Groete, Letichia

Dawid D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Als wat ek nodig gehad het teen 'n goeie prys. Definitief lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erhard E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies en baie goed toegerus. Ek sal La Benroy definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brilliant thanks. Very comfortable. All good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang